Daar is Woensdagaand nie doekies omgedraai oor dwelms en die vernietigende gevolge van misbruik nie. Sy is verlos, min ander maak dit. Sy's een van net 2% verslaafdes wat die kleed van skaamte kon afs ...